Thanks Hannes, you are welcome. Try his book "The Element" too, it is very inspirational. By the way have you seen my new webpage at www.jo-leitz.com? Try some of the time management tools provided there - for wealth creators it's for free.
Hi Hannes, Ek het die week 'n kursus in tegnologie bestuur bygewoon en wat my getref het is hoe min oorspronklike idees (waarvoor kreatiwiteit nodig is) in SA genereer word. Aan die ander kant is SA baie goed met vervaardiging (waarvoor jy wiskunde, ens benodig). Ek stem dus heeltemal saam met Ken. Die "experts" besef dit ook (sien bv die Twiss model) en probeer dit aanspreek, maar n.a.v. die video los hulle dit duidelik te laat. Plus hulle fokus nie op die mens nie, maar eerder op die proses. Hulle vergeet dus die menslike (kreatiewe) element in die proses. Gelukkig is daar ouens soos Ken. Hopelik sal die wereld hulle nie ignoreer nie.
Comments
RSS feed for comments to this post.