This is a short video which explains the importance of two essential character traits which any business owner needs in order to run a successful long term business. As a Wealth Creator I have proven the importance of these two character traits when it comes to running any successful business and in fact any aspect of your life. So if you are serious about running a successful business, click on continue reading in order to watch this video now!
Baie dankie, het dit gedeel met my kinders wat ouer as 30 jr is en self ook sakelui is. Groete
Eenvoudige beginsels, wat ongelukkig agterwee gelaat is. Verhoudings is dan seker waar die deginsels ontwikkel en getoets word en aangesien verhoudings in die moderne saamelewing vir persoonlike gewin, voordeel ens. gebruik word is die kort vlog insig gewend, tog is daar nog meer agter wat gewys word, meer om te leer en te ervaar.
Dankie vir video,
Jy slaan die spyker op sy kop Hannes! Sonder hierdie twee eienskappe sal jy nie 'n suksesvolle besigheid kan bedryf nie. Dankie vir jou moeite met die videos en doet so voort.
Groete
Leon
Hi Hannes, great product and good future teaching material. Not many people "get it" anymore and then they wonder why they not propelling forward.
Baie dankie Hannes, sal dit beslis ook met my volwasse kinders en familie deel wat ook reeds in hul eie besighede is, want dit is tog die kern van Oorlewing en riglyn van sukses in 'n besigheid vandag.
Absolutely and exactly true. You could not have put it better. Thank you Hannes for the leadership and knowledge you constantly display and pass on to us.
God bless.
Baie dankie Hannes. Jy gee my moed en selfvertroue vir die toekoms. Dit het my broek al laat bewe wanneer 'n splinternuwe klient hulle vertroue in my so onbevange uitblaker! Ek het myself nog altyd afgevra hoe dit moontlik is dat 'n onbekende persoon iemand so blindelings kan vertrou. Dalk het ek 'n goeie ding hier beet en gaan beslis daarop voortbou.
Dis net jammer dat soveel mense wat in besigheid ingaan nie besef daar is nie n slegter baas as jy self nie.Maar as jy jouself nie kan bestuur nie hoe gaan jy mense bestuur?.Hannes jy is 100% reg mens kan die dinge aanleer mits jou gesin op die selfde golf lengte vibreer anders word dit n probleem.Jy moet 100% jou gesin agter jou he, en nie hulle soos borsluise aan jou laat hang nie,en jy gesien word as die voorsiener nie.Dan is die proses net fun en games en almal geniet dit.
Good to hear your voice again- I associate it with ideas on wealth creation!Beryl
I agree 100%